Meer oor hierdie Bybelvertaling - artikels, onderhoude, lesings en praatjies
Johan Combrink gedenklesing - 9 Februarie 2012
The Bible in Afrikaans: A direct translation – A new type of church Bible - Christo van der Merwe soos gepubliseer in HTS Teologiese Studies Vol 68, No 1 (2012)
Die Bybel: 'n Direkte Vertaling - DVD wat onder meer kwessies soos die rede vir die nuwe Bybelvertaling, die vertaalopdrag, die brontekste en taalgebruik en moontlike uitdagings dek.
Die Bybel in Afrikaans - Artikel in Die Saaier Winter 2012 (Deel 1)
Die Bybel in Afrikaans - Artikel in Die Saaier Lente 2012 (Deel 2)
Toespraak van Bernard Combrink tydens die bekendstelling van die Nuwe Testament & Psalms - Maart 2014
Toespraak van Gerrit Kritzinger tydens die bekenstelling van die Nuwe Testament & Psalms - Maart/April 2014
Onderhoud met Bernard Combrink op Dagbreek, kykNET - April 2014
DF Malherbe-gedenklesing - 27 Mei 2014
Skakel na die potgooi van Sondagjoernaal 3 Augustus 2014 op RSG - Zandra Bezuidenhout en Heilna du Plooy praat oor Bybelvertaling.
Skakel na die potgooi van Die tale wat ons praat 3 Augustus 2014 op RSG - Karen de Wet van die Department Afrikaans by UJ, en ook voorsitter van die literêre advieskomitee van Die Bybel: ‘n Direkte Vertaling, gesels oor die nuwe Bybelvertaling en die taal-uitdagings wat daarmee gepaard gaan.
Skakel na die potgooi van Die tale wat ons praat 17 Augustus 2014 op RSG - Karen de Wet gesels verder oor Die Bybel: ‘n Direkte Vertaling en fokus veral op die poëtiese aard van die vertaling.
Oor Bybelvertaling in Afrikaans - Ernst Kotzé 10 September 2014
'n Direkte vertaling van die Bybel as antieke teks: net 'n nuwe baadjie vir 'n stokkerige woord-vir-woord-vertaling? - Christo van der Merwe (intreerede gelewer op 16 Oktober 2014)
'n Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (BDV - Die Bybel: 'n Direkte Vertaling) - Henning Snyman op www.litnet.co.za 28 Oktober 2014
A Direct Translation of the Bible as Ancient Text: Only a New Name for a Stilted Word-for-Word Translation? - Christo van der Merwe soos gepubliseer in Arbeiten zu text und sprache im Alten Testament Maart 2016